Het jy al begin luister!? Jy kan nie hierdie avontuur mis nie!


STOOM is die nuwe middagvervolgverhaal op @rsg100104fm deur @antontreurnich3 Dit word weeksmiddae om 14h45 uitgesaai.
Hier is die super rolverdeling:
Anton Mosterdt - @anrichherbst
Nina Smith – @roelinedaneel
Roux du Bois – Leon Kruger
Ruth Williams – June van Merch
John John Lacki – Andrè Samuels
Delia Treur – Zenobia Kloppers
Richard Minnie – Waldemar Schultz
Debra Wolvaart – Frieda van den Heever
Annetjie Barnard – Tinarie van Wyk Loots
Dirk Barnard – Johann Nel
Wolf Moses – Dean Balie
Karien Broodryk – Amor Tredoux
Rix Vorster - Simonè Benjamin
Liam Adams – @mmartianlee
Amelia Mosterdt – Mia van der Merwe
Tegniese & Akoestiese versorging – @candle2807
Regie - @afrigami
Ons luister dit gewoonlik as ‘n potgooi terwyl ons werk/huis toe ry. So daars geen rede vir jou om hierdie avontuur te mis nie!
Laai nou die potgooi af en vang vinnig op voor vanmiddag se nuwe episode!
#stoom #rsg #middagvervolgverhaal #avontuur #trein #toer #kluis #passasiers 🚞

BURE deur Mari Snyman

@rsg100104fm
#nuwe
#middagvervolgverhaal

Vanaf Maandag Maart 5.
#studio #radio #daily #series
#scripts #tekste #players

#agterdieskerms by die opname van die nuwe #middagvervolgverhaal , #afsluiting.

Skakel more om 14:45 in op @rsg100104fm vir die eerste episode van AFSLUITING. Jy wil dit beslis nie misloop nie!
#rsg #disdieeen #radio #sabc #omroeper #stemkunstenaars

Jy wil dít beslis nie misluister nie. 😉✋😱 #middagvervolgverhaal #regisseur #radio #drama #spanning